R 100
Key Details
Location
Gauteng – Pretoria
Gauteng – Pretoria
Posted
3 weeks ago
3 weeks ago
Description
Ek het verskeidenheid ou boeke, tussen my oorlede ouers se goedere gevind. Ek het geen idee of dit enige waarde het nie, maar wil ook nie graag dit net weg gooi nie. Indien iemand sou belangstel, om hulle oor te neem. Almal vir R100 en versending vir koper se rekening, of afhaal in Claremont Pretoria