R 50
Key Details
Location
Gauteng – Alberton
Gauteng – Alberton
Condition
Used
Used
Posted
6 days ago
6 days ago
Description
Pret Met Partytjies – Zaresa Steyn.Handwerk En Kunsvlyt Vir Suid Afrika.Talle Temas.Die projekte in hierdie boek is so maklik dat kleuters en tieners self kan help met die voorbereiding vir hul partytjies. Die temas, wat wissel vanaf Aspoestertjie tot n ruimte-ekspedisie en gholf, sluit elk n aktiwiteit in waarmee die kinders hulself kan vermaak. In Pret Met Partytjies word die projekte stap vir stap en met behulp van diagramme verduidelik. Pragtige volkleurfoto's rond die boek af.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.28 CM.48 Bladsye.[Plakker op sagteband][Merke in boek]072 501 3890view more.REF: 6265.Nie Fiksie.Boeke.Zaresa Steyn Boek.Handwerk.Huisvrou.Tuisteskepper.Maak Self Vir Partytjies.Maak Self.Doen Self Kinder Partytjies.Kind.Ouers.Maak Jou Eie Goed Vir Jou Kind Se Partytjie.Sommer Baie wat Jy Kan Maak Vir Verjaarsdae Vir Jou Kind.Verjaarsdae Idees.Verjaarsdae Goed Om Te Maak.Voorskoolse Kinder Partytjies.Kinders.Verjaarsdae Oulike Goed Om Te Maak.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.