koopenverkoop.online

Get ready!

Koop en Verkoop Online

  • Local Classifieds
Discount

Stel van kombuis Speelgoed vir dogtertjies

Stel van kombuis Speelgoed vir dogtertjies


Stel van kombuis Speelgoed vir dogtertjies
R 250


CONTACT SELLER

Key Details

Location
Gauteng – Pretoria
Posted
> 1 month ago

Description

Enige kleur. Handgemaakte kombuis speelgoed. Volgens die ouderdom van jou kind (klein goedjies nie included as jou kind onder 5jaar is nie, bv. Roomys en hoender) Pot, pan, strainer, sif, bakkies, voorskoot, vatlap, oven mit, little sunlight seep, sponsie, meel, suiker, rys, melk, jam, honey, sout, pepper, castrol + hoender, enige iets cute en kitchen. Als waterdig – perfek vir buite / mud kitchen. Speelkombuisie kan op aanvraag, vir u gebou word. Pretoria central. Ons stuur na jou naaste pep, pep home of pep cell, vir R60 extra


CONTACT SELLER


admin


June 6, 2025
Gauteng, Pretoria
Baby and Kids

Previous
Next

Koop En Verkoop

Buy and sell anything.


Get in touch

We will help if we can….